Toepolef Tu-22M

Toepolef Tu-22M
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Toepolef
Nooiensvlug 30 Augustus 1969
Vrygestel 1972
Hoofgebruiker Sowjetlugmag (histories)
Russiese Lugmag
Vervaardig 1967 - 1969
Aantal gebou 497

Die Toepolef Tu-22M was 'n supersoniese bomwerper van die Sowjetunie met die NAVO-verslagnaam Backfire. Dit het oor swaaivlerke beskik en het die Toepolef Tu-22 vervang. Die motors was meer konvensioneel geplaas en was ook die nuwe, kragtiger Kuznetsov motors.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy